Loader

Recipe Type: Bottel en Bêre

Oorskiet rooi en wit wyn

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel wyn?Moenie die laaste bietjie rooi of wit wyn in die Drein af gooi nie. Stoor dit in ‘n wyn bottel met ‘n skroef top en gebruik dit vir Bredies en Vleis souse. Heerlik!!

Read more

Oupa Andre se sterk mosterd

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy benodig:1 blikkie kondensmelk2-3 eetlepels wit asynMostert poeier(Mostert korrels vir ‘n baie sterk smaak) Metode: Gooi kondensmelk uit in ‘n groterige mengbak. Klits asyn bietjie vir bietjie by tot dit dik genoeg is en horingtjies vorm. Klits nou die mostert poeier by tot dit sterk genoeg is. Jy sal moet ...

Read more

Salmmousse

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g rooi salm60 ml asyn60ml suurroom12,5ml bereide peperwortel60ml suurlemoensap1 pakkie gelatien5ml sout5ml bereide mosterd125ml room125ml gerasperde Cheddarkaas MetodeDreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met behulp van `n elektriese versapper. Skep in `n groot mengbak ...

Read more

Van Kondensmelk tot Karamel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x  blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep ...

Read more

Maklike Biltong Patee

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...

Read more

Speserymengsel om hoender te geur

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie Kruiemengsel: 30 ml sout 1 t roosmaryn 3 t peper 1 ...

Read more

Ingelegde eiers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  12 hard gekookte eiers ~ afgedop Klein stukkie gemmerwortel, gekneus paar brand rissies, gehalveer en ontpit paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus 1 tl sout 750 ml liter wit asyn 2 tl wit of swart pepperkorrels Plaas gedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies. Kook res van die bestandele saam vir 15 minute ...

Read more

Rissie en Appel Blatjang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

  10 granny smith (groen) appels 1 groot ui, gerasper paar knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap l kop bruinsuiker 1 kop goeie wit asyn sap van 1 uitgedrukte lemoen 5 groen brandrissies, baie fyn gesnipper 1 tl fyn gemmer sout , so mespunt Sny appels in die helfte, ontpit en ...

Read more

Slaphakskeentjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  : 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie sout 3 eiersSo gemaak: Kook uie oor `n medium hitte tot gaar in water met ...

Read more

Tuigemaakte kondensmelk

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1.25 liter melk 2ml koeksoda 500g suiker 3ml sout Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy melk wil oorkook. Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!