Loader

Recipe Type: Boerewors

Boerewors Kebabs

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Ietsie anders as jy weer braai, hoe langer jy hom marineer, hoe lekkerder..!! So gemaak: Ryg boerewors stukke, so duimlang grootte, deur ‘n sosatiestok met uie , rooi en groen soetrissie tussen in. Marineer met jou gunsteling sousie vir min 5 ure. Braai die wors oor die koeler deel van ...

Read more

Boerewors Breyani:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Verdryf die koue, vinnig en smaaklike breyani met ‘n verskil.. Jy het nodig: 1-2 kg boerewors, in stukke van sowat 3-5 cm gesny 825 g-blik perskeskywe, gedreineer sout en peper na smaak 2 k rys ½ k bruin lensies 3 groot uie, in ringe gesny 1 groot groen soetrissie, ontpit ...

Read more

Knoffelwors

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik oor die kole Jy het nodig: 1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies 1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies 250 g spek – Sny in klein stukkies 15 groot knoffeltoontjies, gekneus knypie droe tiemie 2 el sout 5 ml vars gemaalde swart peper 3 el koljander – geskroei, ...

Read more

Boereworskerrie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

2 uie, gekap 2 aartappels, kwarte gekap 60 ml olie 3 groen brandrissies, gekap 5 knoffelhuisies, fyn gedruk 5 ml gemaalde koljander 10 ml komyn 2 ml borrie 30 ml kerriepoeier 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties 250 ml water Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak 800 ...

Read more

Wors en Rys Skottel

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg! Bestandele: 1 KG rou wors 2 koppies rou rys 1 Pak Hawain Stir Fry 1 Pakkie Sampioenroom sop 6 Koppies water 1 Blik Tamatie en uie smoor 2 Koppies gerasperde Kaas Metode: Voorverhit oond tot 180 grade. Smeer oondskottel goed met margarien. Versprei rys ...

Read more

Niertjie-en-boerewors Potjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  halwe kop olie 30 ml botter 3  uie rof gekap 2 kop gekapte “mushrooms” 10 lamsniertjies gehalveer , mooi skoongemaak 3 varkworsies middeldeur gesny 800g boerewors in stukke opgesny 50 ml koekmeelblom sout en swartpeper na smaak 15 ml tamatiepuree 150 ml hoenderaftreksel 50 ml wit wyn 50 ml ...

Read more

Droëwors

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

4.5 kg Bief 1 kg Skaapstert Vet (of Beesvet) 5 ml Gemaalde Naeltjies 20 g Heel Koljander 65 ml Fyn Sout 10 ml Varsgemaalde Peper 90 g Skaapderms (week in warm water indien in sout gehou) Sit die koljander in ‘n droë braaipan en skroei oor matige hitte terwyl aanhoudend ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!