Loader

Recipes from Ingredient: rosyntjies

Lekker Maklike Ontbyt Beskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

JY BENODIG 2 koppies All-Bran Flakes, fyner gedruk (maar nie verkrummel nie!) 6 ½ koppies (1 kg) bruismeel 3 teelepels bakpoeier 1 – 2 teelepels sout 2 koppies bruinsuiker 2 koppies sonneblomsaad ½ koppie fyn klapper 1 koppie dadels, fyngekap (of rosyne) 2 koppies (500 g) botter, gesmelt 2 koppies ...

Read more

Energiestafies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Heerlik om aan te peusel tussen etes deur en wanneer energie vlakke laag raak . Basis 1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel 100g gesmelte botter . Bolaag 4 el botter 3 el grondboontjiebotter 125 ml heuning 1 kop klapper 2 kop rice krispies 1 kop rou hawermout 1 kop gedroogde vrugte, baie ...

Read more

Brandewyn en Rosyntjie Potpoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Stroop : 4 kop kookwater 2 k suiker 2 el botter 1 kop brandewyn 2 el botter 1 tl karamel essense In ‘n lekker groot kastrol wat mooi kan seel; bring alles saam tot kookpunt, roer tot suiker opgelos is Maak gou die beslag: 3 groot eiers geklits – kamertemperatuur 2 kop ...

Read more

Brandrissie en Wortelslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

8 groot vars wortels – gerasper lekker hand vol rosyntjies 1 eetl olyf olie 2 eetl vars suurlemoensap 3 groen brandrissies, fyn opgesnipper gemaalde swartpeper mespunt vol fyn gemmer Gooi alles in lekker groot mengbak. Meng goed deur. Sit in yskas vir minstens 1 uur

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!