Loader

Recipes from Ingredient: room

Koue Komkommer Sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede:4 Groot Komkommers2 Eetl Margarien2 Eetl Meel1/4 Koppie Pietersielie Fyn Gekerf1/4 Koppie Seldery blare Fyn Gekerf1 Pakkie Uie sop2 Koppies Water2 Koppies Ligte room Metode:Skil komkommers, sny dit in die lengte en verwyder die sade, Kerf die komkommer fyn tot jy min of meer 3 1/2 koppies het. Smelt nou ...

Read more

Waatlemoen Kersfees Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

So ietsie anders vir die kerstafel 1 klein waatlemoen2 houertjies room ~ styfgeklopgeroosterde amandel vlokkiesvrugte van jou keuse vir versieringversiersuikerSny kante van die waatlemoen af. Vat nou die middelstuk, sny sy skil in die ronde af, dat dit soos ‘n ronde koek lykSprinkel die waatlemoenkoek met versiersuikerKlop room lekker styf, ...

Read more

‘n Romerige Idee

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel room? Vries Room in Ysbakkies en dop dit uit in ‘n plastiese sak, gebruik dan die blokkies om sop en bredies meer romerig te maak, werk elke keer

Read more

Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

1 heel hoender, in stukke gesny3 knoffelhuisies, fyn gedruk45 ml sjerrie250 ml room250 g sampioeneSout en vars gemaalde swartpeper Geur die hoenderstukke met sout en vars gemaalde swartpeper en rooster onder die roosterelement van jou oond tot bruin. Verhit die oond tot 180 °C. Plaas die hoenderstukke in ‘n kasserolpot. ...

Read more

Sjokolade-koffiesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sjokolade-koffiesous375 ml room90 ml gouestroop200 g donker sjokolade, gekap5-10 ml kitskoffiepoeier5 ml kaneelVerhit alles stadig saam oor lae hitte tot glad. Bring tot kookpunt en prut tot die sous dik genoeg is om die agterkant van ‘n lepel te bedek. Laat afkoel tot louwarm. Lewer ongeveer 500 ml sous. Ryk ...

Read more

Lekker Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...

Read more

Aarbei-Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 pakkie Tennis Beskuitjies (fyngerol en met 100g margarien of botter gemeng).Druk vas in tertbak en mikrogolf vir 1 minuut en 30 sekondes op hoog. Laat afkoel. (as jy nie mikrogolf oond het nie 110 C voorverhitte oond vir 15 min) 1 blikkie kondensmelk60 ml suurlemoensap250 ml vars room1 bakkie ...

Read more

Kortpad Kul Quiche

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n lekker kulresep, minder moeite as die oorspronklike maar net so lekker – Chef Don 8 tot 10 snytjies brood Botter – vir smeer 2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef) 2 groot uie – ...

Read more

Koffie & Cream Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...

Read more

Karamel Toffie Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Heerlik vir roomys, waffels of pampoenkoekies of poedings. `n Droom vir elke soet tand. (maak ongeveer 3 koppies) 2 kop vars room 1½ kop suiker ½ kop water ¼ kop botter ½ tl sout Verhit die room oor medium hitte. Moenie dit laat kook nie, hou dit net warm In ‘n ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!