Loader

Recipes from Ingredient: piesangs

Vinnige Piesangbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk ½ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...

Read more

Kerrie Frikkadel met Piesang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe ...

Read more

Gebakte Bone Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

So ietsie anders, heerlike slaai in ‘n oogknip 1 blik gebakte bone in tamatiesous 1 piesang, gekerf 1/2 koppie mayonnaise Meng als saam. Bedien dadelik Sprinkel met gekapte pietersielie. Resep deur : Ingrid Dodunski-Wild

Read more

Gebakte Piesang in Jack Daniels Stroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

JY BENODIG 8 groot ryp piesangs, geskil en in dik skywe gesny 100 ml Old Brown Sherry 200 ml Jack Daniels Whiskey 4 el bruinsuiker 80 ml suurlemoensap mespunt  fyn gemmer 1 kaneelstokkie 125 g  botter Voorverhit die oond tot 140 ˚C. Pak die piesangskywe in ’n gesmeerde bak. Giet die sap, sjerrie en ...

Read more

Lamskerrie met Appelkose

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

heerlike alternatief vir allerdaagse kerrie Bestanddele: 1 kg lamsrib, (skenkel of nek)  opgesny in skywe 250 ml suurroom 2 el opgehoopte matig tot sterk kerriepoeier 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys mespunt fyn naeltjies 100 ml kookolie 1 el asyn 3 groot uie grof opgekap 6 knoffeltoontjies, gekneus en gekap ...

Read more

Gebakte Piesang Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

2 kop koekmeel halwe koppie strooisuiker 4 baie ryp piesangs, fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda halwe koppie appelkooskonfyt 1 kop volroommelk 3 el botter, gesmelt 1 groot eier, geklits 1 tl vanielje geursel knippie sout Stroop: 1 kop bruinsuiker 4 el stroop 1 blik idealmelk halwe koppie ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!