Recipes from Ingredient: marinade
Hoender “Strip-Sub”
Min moeite maar met baie geur, vinger aflek lekker lekkerte Almal gaan die een geniet Jy het nodig 1 groot vars Franse-broodrol 2 groot uie, geskil, ringe gesny en gebraai tot bruin en geurig 350g hoenderborsies, ontvel en ontbeen, repies opgesny 1 groot groen soetrissie – opgekap in repies ...
Read moreHeel Hoender “flattie” oor die kole
1 lekker groot plaashoender sowat 1 liter marinade van jou keuse, met paar druppels kookolie by gemeng sout en peper na smaak . Was daai hoender nou deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; veral om die vlerkies, en verwyder dit. Plaas die hoender met rugkant na onder ...
Read moreVinger aflek lekker “spare rib”
trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...
Read moreWatertand lekker Klub Steak in die pan
4 klub-steaks (matured) vars gemaalde peper Sout 1 pakkie Royco “spare rib” marinade, aangemaak soos op pakkie 2 el olie 3 el botter Verhit ’n swaarboompan tot baie warm met botter en olie. Seël die steaks aan albei kante, geur met sout en peper en braai vinnig vir 3 min ...
Read more