Recipes from Ingredient: koljander
mamma kraai se boerewors
Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg beesvleis1½ kg varkvleis500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word)6 el heel koljander2 el sout2 el swart peper10 ml fyn ...
Read moreToeka se Wildswors
Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou. Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...
Read moreMaklike Biltong Patee
Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...
Read moreFlippen Lekker Wildsvleis-Potjie
Die is kuierkos ! . 1½ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droë vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander ½ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker ...
Read morePotbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels
Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...
Read moreOuma se Beesvleis Potbraai
Kook met nostalgie 1 kg beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, braising steak ens.) 2 groot uie, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus 3 groot aartappels – geskil en halveer 2 el botter 1/2 tl tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el ...
Read moreWildswors
Eenvoudige maar lekker wildswors resep 2kg Varkspek, helfte blokkies gesny, ander helfte baie klein blokkies gesny 10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny 3 kop Goeie gehalte asyn 1 kop Worcestersous 1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal 5 el Sout 3 el Vars gemaalde swartpeper 1 el Fyn naeltjies 3 ...
Read more