Loader

Recipes from Ingredient: koeksoda

Gesondheidsbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

5 x 250ml ongesifte koekmeel3 x 250ml volkoringmeel50ml bakpoeier10ml koeksoda10ml sout500ml verkrummelde weetbix beskuitjies (in die VSA kry jy nie weet bix nie toe gebruik ek all raisin bran)500gr margarine of botter500 ml karringmelk500ml suiker (vir diabete kan jy die suiker verminder)10 ml bruinasyn2 eiers Voorverhit jou oond na 200C ...

Read more

Ouma se skoenboks krismiskoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die reseppie baie diep uit skoonma Anna se boeke uitgekrap………dis weer sulke tyd…kersfees loer oor ons skouers.. hierdie reseppie is nege jaar terug geplaas op boerekos en graag wil ons dit weer deel met almal wat daai spesiale kersfees vrugtekoek wil bak… maar tog met soveel prêt…!! Bak nou, anders ...

Read more

Sjokolade Hawermout Rots Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Koekblik bederfies, lekker vir deur die dag peusel, kosblikke of sommer in ‘n mooi pakkie as geskenkie 2 kop koekmeel 1 el kakao mespunt sout 2 kop hawermout 1 kop klapper 1 kop muesli – enige geur 1½ kop bruinsuiker 250g botter 2 el stroop 1 tl koeksoda, aangemaak met ...

Read more

Fluweel Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Smelt in die mond koffietyd bederfie, hou die koekblk vol met die wenner Jy het nodig 2.4 kg Koekmeel 1kg Botter / Margariene – kamertemperatuur 1.5 kg witsuiker 8 groot eiers – geklits 40 ml koeksoda 1 tl sout 20 ml bakpoeier Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker ...

Read more

Koffie & Cream Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...

Read more

Heuning Speserye Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hierdie is eintlik oorspronklik ‘n Bulgaarse resep wat ek jare gelede by my Bulgaarse buurvrou gekry het nadat sy een Kersfees vir ons daarvan gebring het. Dit is tradisie in Bulgarye om die koekies Kerstyd te bak. Man maar hulle is lekker., hou maar die koekblikke vol regdeur die jaar met ...

Read more

Grootmaat Gemmerkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Jy kan maar al jou vorige gemmerkoekie resepte weggooi, die is ‘n staatmaker. Net soos ouma dit kon maak, met krakies en al Resep kan maklik halveer word ( lewer sowat + – 280 koekies) Jy benodig: 370 g regte botter 2 kop gouestroop 10 kop snowfalke koekmeel 5 kop ...

Read more

Karringmelk Sjokoladekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1½ tl koeksoda **1½ tl bakpoeier **½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...

Read more

Vinnige Piesangbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk ½ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...

Read more

Biltong

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Hierdie is ‘n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op “gevoel” as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg kry (maak ‘n nota van wat jy doen vir volgende keer). En dan hoef jy nooit meer te smag na die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!