Loader

Recipes from Ingredient: knoffelvlokkies

Kaas en Kruie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...

Read more

Toeka se Wildswors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.  Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...

Read more

Gegeurde broodkrummels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Maak jou eie broodkrummels in ‘n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis ! 1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om Jy kan die res broodkrummels wat jy nie gebruik ...

Read more

Kaas en Mayonnaise Muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

  1 x 500g bruismeel 100 g gerasperde kaas 250 ml melk of room 125 ml Mayonnaise 1/2  tl knoffelsout Mespunt Rooipeper (cayenne peper)   Voorverhit oond na 180 C In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers Meng ...

Read more

Wildswors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

  Eenvoudige maar lekker wildswors resep 2kg Varkspek,  helfte blokkies gesny, ander helfte baie klein blokkies gesny 10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny 3 kop Goeie gehalte asyn 1 kop Worcestersous 1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal 5 el Sout 3 el Vars gemaalde swartpeper 1 el Fyn naeltjies 3 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!