Loader

Recipes from Ingredient: gis

Ouma se ā€˜Maklike Hol Vetkoeke

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Lekker bak…!!ā€¦ Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resepā€¦ 8 k koekmeel1 pakkie kits suurdeeg1 eetl sout1 eerl suiker1 liter louwarm waterolie vir braai Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens bakproses) Knie vir minstens 7 ...

Read more

Pizzadeeg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak Die beslag maak twee lekker groot pizzas So gemaak: 1. Meng saam: 750 ml Koekmeel 15 ml sout 500 ml kraanwater 2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute: 250 ml louwarm water 2 el heuning 10 g droeĆ« kitsgis paar druppels olyfolie ...

Read more

Paasbolletjies – Hot Cross BunsĀ 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van PaasfeesĀ PaasbolletjiesĀ  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye Ā½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Ideal Melk Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Die lekkerste Broodjie – tuisgebak Bestanddele: 2 kop warm water 2 Ā½ teelepels aktiewe droĆ« gis Ā½ Eetlepel suiker Ā¼ koppie gesmelte botter 1 eetlepel sout Ā¼ koppie suiker Ā½ koppie Ingedampte melk (Ideal Melk) 5-7 koppies broodmeel *1 Eetlepel botter, gesmelt (vir na brood gebak is) *bietjie kookolie Plaas ...

Read more

Vetkoek (magwinya)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi die gis en voeg warm water by. Laat staan tot dit begin skuim In ‘n groot bak; meng al die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!