Loader

Recipes from Ingredient: eiers

Munchies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Soete bederfies 200 g gebreekte Marie beskuitjies500 g gesifte versiersuiker1 eier250 g margarien75 ml gesifte kakao Mikrogolf margarien Ā± 1 1/2 min oop op 100 % tot gesmelt. Sif droĆ« bestanddele saam en roer by. Klits die eier en voeg by. Mikrogolf Ā± 2 min oop op 100 %. Roer ...

Read more

Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

KORS 1 kop (afgestroopte) koekmeel1 t (afgestroopte) bakpoeierknippie sout1 eier1 e botter1 e suiker Room eier, botter, en suiker. Voeg droĆ« bestanddele by en smeer in 2 melktert panne. (bak vir ‘n paar minute indien foeliepanne gebruik word) VULSEL 600 ml melk3 e maizena1 e koekmeel2 e botter1/2 kop suiker6 ...

Read more

Vrystaatse Korslose Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 eetl gesmelte Botter3 Eiers, geskei250 ml (1 K) Suiker250 ml (1 K) Koekmeelblom5 ml (1 tl) Bakpoeier1 ml (Ā¼ tl) Sout5 ml (1 tl) Vanieljegeursel1 liter (4 K) MelkKaneelsuiker ā€¢ Voorverhit die oond tot 190C (375F)ā€¢ Klits botter, eiergele en suiker goed saam.ā€¢ Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam ...

Read more

Aartappel Koekies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestandele:2 – 3 Groot Aartappels1 Groot Ui2 EiersKwart koppie Meel3/4 Teel. Sout1/4 Teel. gemaalde Swart Peper2 Eetl. Olie Metode: Skil Aartappels , Maak die Aartappels en Uie fyn met ‘n Proseseerder of Rasper. Gooi die Aartappel mengsel in ‘n groterige Mengbak. Voeg die Eiers, Meel, Sout en peper by en ...

Read more

Vrystaatse Melktert

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Self kors onderste bo melktert 1 Koppie meel1 Koppie suiker1 Teelepel bakpoeier2 Eetlepels botter1 Teelepel Vanilla3-4 Koppies melk (afhangende van hoe groot die eiers is)3 Eiers Skei eiwit en eiergeel. Klits diewitte styf en die gele goed.Smelt botter en roer die suikeren die eiergeel by. Sorg datdie botter nie so ...

Read more

Mosterdsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

2 groot of 3 medium Eiers1 K Suiker3/4 K Asynknippie Sout2 eetl Mosterdpoeier (aangemaak tot ‘n pasta met ‘n bietjie asyn) Klits eiers, suiker, asyn en sout saam. Verhit oor matige hitte tot dik, maar moet nie kook nie. Roer mosterdpoeier-pasta daarby. Laat afkoel en hou in yskas. Heerlik saam ...

Read more

Spesery Sjokoladekoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koekblik bederfies jy het nodig: 250g botter1k bruinsuiker2 groot eiers1t vanilla3k meelblom1t bakpoeier1t koeksoda1t kaneel1/2t sout1/2t gemaalde swartpeper100g donkersjokolade, grof gekap Klits die botter en suiker in Ā”Ā„n groot bak tot lig. Klits eiers by, een vir een. Voeg vanilla by. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout en peper ...

Read more

Doopsous en Smere

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Avo & MaasMaak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn.Kaas, Appel & SultanasGerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood.Kaas & BlatjangGerasperde kaas en blatjang.Kerrie-eierDruk Ā“n hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en Ā“n knippie kerriepoeier.Linda-broodjieFyn opgesnyde groen soetrissie en ui saam met kaas op brood waarop botter en blatjang ...

Read more

Lekker maklike Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.

Read more

Pofferige Meringues

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 EierwitteĀ“n Knippie sout1ml Kremetart250ml Strooisuiker2,5ml Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 120 grade C (250 Grade F)Klits eierwitte met sout en kremetart styf maar nie droog nie.Voeg strooisuiker lepelsgewys by, klits goed na elke byvoegingen voeg geursel by net voor laaste 2 lepels suiker.Voer Ā“n bakplaat met botterpapier uit.

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!