Recipes from Ingredient: botter
Bruin Uie Sous
Heerlik saam met Vleispasteitjies, Kapokaartappels, Pap of enige gebraaide vleis 1 pakkie “Knorr Gravy Brown Onion Gravy” – aangemaak soos op pakkie 3 el botter , 2 el kookolie 3 uie – in halwes gesny en dan gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus en gekap 125ml rooiwyn 250ml kookwater 1 el bruin ...
Read moreVrugteslaai Yskastert
Almal het hul gunsteling, vir my is die een ‘n wenner ! 500 ml room – baie koud 1 blikkie karamel – glad geklits met ‘n vurk 1 x 825g blik KOO “fruit cocktail” – stroop gedreineer geroosterde klapper . Basis: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gekrummel 125g botter – ...
Read moreSuurroom-Versiersel
Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om ʼn versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie; beste vir Wortelkoek ! 500g versiersuiker, twee keer gesif 150g sagte Springbok Botter 200 ml Suurroom paar druppels suurlemoensap Metode: Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ’n ...
Read moreCoca-Cola Varkboudtjops
Vinger aflek lekkerte ! . 4 varkboudtjops 1 blikkie Coca-Cola 125 ml tamatiesous 125 ml blatjang 125 ml gouestroop 2 el bruinsuiker 1 tl fyn gemmer Sout en peper na smaak 4 el botter Foelie Verhit oond tot 180 grade . Meng saam: Coca-Cola, bruinsuiker, tamatiesous, blatjang, stroop, fyn gemmer ...
Read moreMacaroni-la-Vienna
Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kop mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ...
Read moreSlapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . ...
Read moreHeuning en Gemmer Varkboud
Hierdie is ‘n hemelse stukkie vleis; die gemmer en heuning komplimenteer mekaar soos vinkel en koljander. Bedien met soet groente patat of pampoen) as jy warm voorsit. Self baie lekker vir kouevleis en slaai 1 varkboud + – 1½ kg 8 heel knoffeltoontjies sout en peper na smaak olyfolie 4 ...
Read moreKarringmelk Sjokoladekoek
Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1½ tl koeksoda **1½ tl bakpoeier **½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...
Read moreSpek, Spinasie en Feta Varkfillet
Hemelse Spinasie en feta gevulde Varkfillet, toegewikkel in spek kombersie, bedruip met stroop en goudbruin gebak ! 1 heel groot varkfillet + – 1 kg 100g feta kaas 2 groot spinasieblare, gewas; kroon uitgesny en grof opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 12 repies spek 4 el Maple Stroop ...
Read moreIdeal Melk Brood
Die lekkerste Broodjie – tuisgebak Bestanddele: 2 kop warm water 2 ½ teelepels aktiewe droë gis ½ Eetlepel suiker ¼ koppie gesmelte botter 1 eetlepel sout ¼ koppie suiker ½ koppie Ingedampte melk (Ideal Melk) 5-7 koppies broodmeel *1 Eetlepel botter, gesmelt (vir na brood gebak is) *bietjie kookolie Plaas ...
Read more