Recipes from Ingredient: botter
Nog ‘n skeppie Tunatert
Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaas &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella ...
Read moreKnoop Broodjie
Maklike en oulike manier met winkeldeeg om ‘n broodjie mooi te laat vertoon 1 pakkie winkeldeeg 1 eier geklits bietjie koekmeel om oppervlak mee te sprinkel botter gesmeerde oondpan Voorverhit oond 180 C Druk deeg plat op koekmeel oppervlak Deel in 2 dele, en rol nou lang ...
Read moreKerriehoender Frikkadelle
Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...
Read moreKool en Bully Beef Roerbraai
Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...
Read moreEnergiestafies
Heerlik om aan te peusel tussen etes deur en wanneer energie vlakke laag raak . Basis 1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel 100g gesmelte botter . Bolaag 4 el botter 3 el grondboontjiebotter 125 ml heuning 1 kop klapper 2 kop rice krispies 1 kop rou hawermout 1 kop gedroogde vrugte, baie ...
Read moreBabbelaas Souttert
Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...
Read moreHam en Kaas Wawiele
Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read moreSjokolade Botterversiersel
Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en ...
Read more