Loader

Recipes from Ingredient: borrie

Bobotie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kg Maalvleis (skaap- of beesvleis)3-5 Knoffelhuisies, fyngedruk4 heel Naeltjies (of Ā¼ t fyn naeltjies*)3 dik snye dag-oue Brood3 groot Uie, fyn gekerf3 eiers, geklits1 Ā½ tot 2 koppies Water1 koppie MelkĀ¾ koppie Sultanas5 eetl Botter4 eetl Blatjang1 Ā½ eetl Olie1 Ā½ eetl Garam Masala (as jy dit kan kry, ...

Read more

Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

GebakteĀ boneĀ enĀ wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...

Read more

Bobotie Pot Pasteitjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleinerĀ individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...

Read more

Rump Steak Kerrie Sosaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 ...

Read more

Kerriehoender Frikkadelle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...

Read more

Kerrie Frikkadel met Piesang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe ...

Read more

Smullekker Kerriemaalvleis Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Tuisgebak.. eindloos heerlik! – (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: 1kg bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1 el asyn Ā½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier Ā½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste 1 groot tamatie- opgekap 1 groot aartappel – in ...

Read more

Geurige Rasta Rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

DiƩ naam is afgelei van die rooi, geel en groen kleur van die soetrissies in die gereg 1 ui, in skywe gesny 2 knoffeltoontjies ; gekneus en opgekap 3 soetrissies ; 1 groen, 1 rooi en 1 geel ontpit en in dun skywe gesny 1 geelwortel, gekerf en dun repies ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!