Recipes from Ingredient: blaardeeg
Bobotie Pot Pasteitjies
Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...
Read moreHam en Kaas Wawiele
Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...
Read moreBullybeef Pastei
‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang. Verhit bietjie olie en braai ui en knoffel saam tot ...
Read moreSmullekker Kerriemaalvleis Pastei
Tuisgebak.. eindloos heerlik! – (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: 1kg bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1 el asyn ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste 1 groot tamatie- opgekap 1 groot aartappel – in ...
Read moreSteak en Sampioen pastei
Smul lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g matured rump steak in klein blokkies gesny 1 pakkie sampioene – gewas en opgekerf 30 ml Olie 30 ml botter 1 pakkie KNORR Black Pepper sous 1 pakkie KNORR Sampioen sous 500 ml kookwater afronding: 1 ...
Read morePatatwiele
5 patats gekook en fyn gedruk en afgekoel moenie waterig wees nie) 1 rol blaardeeg – ontdooi 1 kop kaneelsuiker ((kaneel en suiker mengsel) 1 kop bruinsuiker 1 kop room Voorverhit oond 180 C Rol blaardeeg effetjies uit Smeer patat oor die deeg Strooi helfte van die kaneelsuiker oor die ...
Read morePeper Biefstuk met Pasteikors
Lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g tenderised steak in blokkies gesny 1 ui fyn gekap 30 ml Olie 30 ml botter 2 pakkies KNORR Black Pepper sous 1 tl swartpeper 500 ml kookwater afronding: 1 rol blaardeeg, ontdooi 1 eier, liggies geklits 2 diep ...
Read moreEruka se smul Hoenderpastei
Heerlike maklike resep 1 Gebraaide ui + – 5 Gebraaide Hoender fillets, fyngemaak 1 Gaar aartappel in blokkies gesny 1 Pakkie gevriesde gemengde groente 1 koppie room 1 koppie melk 1 pakkie hoender soppoeier 1 pakkie sampioensoppoeier Sout en peper na smaak 1 pak blaardeeg ~ ontdooi vir ...
Read moreKaas en Marmite Wielletjies
Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet 1 rol blaardeeg – ontdooi Marmite smeer 2 kop Cheddar kaas – gerasper So gemaak Voorverhit oond 200 C Rol die ontdooide blaardeeg oop Smeer lekker dik met Marmite Sprinkel met gerasperde kaas Rol nou die ...
Read moreOop spek , eier en kaas brood burger
Vir die Burger:(genoeg vir 4 lekker groot patties) 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper 250 ml marinade van jou keuse vir jou oop broodjie burger: 8 snye ...
Read more