Loader

Recipes from Ingredient: bakpoeier

Sjokolade Pannekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Hierdie maklike meng en bak pannekoek-resep is heerlik vir nagereg bederf, jy kan lekker met die een se vulsel speel 4 kop lou water 3 kop koekmeel 2 el kakao poeier 2 el strooisuiker 2 groot eiers 1 tl sout 1 tl bakpoeier paar druppels olie paar druppels asyn *olie ...

Read more

Roommielie Poffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Dis so maklik. Vinnig en baie lekker vir ontbyt, sit voor saam heuning of esdoornstroop en kaas, self lekker plan vir die kosblik, of  sommer ‘n ligte versnappering Jy gaan nodig hê: 2 groot eiers, geklits – kamer temperatuur 2½ kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt cayenne peper (rooi peper) 1 ...

Read more

Paasbolletjies – Hot Cross Buns 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van Paasfees Paasbolletjies  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye ½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Staatmaker Vanilla Sponskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei ...

Read more

Peer Krummeltert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...

Read more

Soet Patat Plaatkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Die plaatkoekies smaak heerlik. Hierdie is ‘n baie lekker manier vir jou kinders om groente in te kry. . Jy benodig: 1 groot patat, geskil, gekook met 3 el suiker tot sag, water dreineer en fyngedruk. Laat afkoel (werk ook goed met oorskiet patats) 2 eiers 250 g bruismeel ¾ ...

Read more

Cremora Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  Lekker koekblik bederf 2 ½ koppies koekmeel 1 koppie Nestle CREMORA 1 el vla poeier 1 tl. bakpoeier 1 tl. sout 1 kop regte botter, kamertemperatuur (baie sag) 110g roomkaas, kamertemperatuur 1 kop strooisuiker 1 tl Vanielje geursel 1 eier . Voorverhit die oond tot 170C. . Sif saam: ...

Read more

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . ...

Read more

Karringmelk Sjokoladekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1½ tl koeksoda **1½ tl bakpoeier **½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...

Read more

Vinnige Piesangbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk ½ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!