Recipes from Ingredient: Baked Beans
Gebakte Bone Slaai
So ietsie anders, heerlike slaai in ‘n oogknip 1 blik gebakte bone in tamatiesous 1 piesang, gekerf 1/2 koppie mayonnaise Meng als saam. Bedien dadelik Sprinkel met gekapte pietersielie. Resep deur : Ingrid Dodunski-Wild
Read moreEenpan Worsies en Bone Lekkerte
‘n Eenpan lekker randrekker, sommer tjop tjop aanmekaar geslaan, smul lekker en vullend, en bonus !! min skottelgoed…. 2 blikkies KOO baked beans 375Ā gĀ Ā “Enterprise smoked cocktail sausagesĀ ~ ontdooi bietjie botter halwe teelepel suiker Smelt botter in diep pan of kastrol Braai nou die mini worsies stadig tot lekker goud bruin ...
Read more