Loader

Recipes from Ingredient: aromat

Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Heerlike randrekker, bedien met kraakvars groenslaai en broodrolletjies . ½ pak fatti’s & monie’s macaroni 3 hoenderborsies 1 ui, fyn gekap 3 knoffeltoontjies , gekneus 1 pakkie sampioene, in skyfies gesny aromat of hoenderspeserye na smaak gemengde droë kruie na smaak sout en peper na smaak bietjie olie 1 kop ...

Read more

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . ...

Read more

Geurige Rasta Rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Dié naam is afgelei van die rooi, geel en groen kleur van die soetrissies in die gereg 1 ui, in skywe gesny 2 knoffeltoontjies ; gekneus en opgekap 3 soetrissies ; 1 groen, 1 rooi en 1 geel ontpit en in dun skywe gesny 1 geelwortel, gekerf en dun repies ...

Read more

Gegeurde broodkrummels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Maak jou eie broodkrummels in ‘n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis ! 1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om Jy kan die res broodkrummels wat jy nie gebruik ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!