Recipes from Ingredient: aartappels
Stampmielies en Potbraai
Kook met nostalgie . Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 – 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater Bedek met 1 tl kookwater, bring tot kookpunt en kook vir 30 minute sonder deksel Spoel ...
Read moreBunny chow met rosyntjiebrood
So ietsie anders, ‘n twist met ‘n rosyntjiebrood wat die kerrie kombinasie ‘n wenner maak 1 vars rosyntjiebrood Vir die kerrie Kerrie: 1kg beesvleis, groot blokke gesny 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus mespunt fyn gemmer 1 tl bruinsuiker mespunt borrie 3 ...
Read morePotbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels
Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...
Read moreBeesvleis met ertjie, lensie en gort sop
Winter troos !! . 500g bees-skenkel 1 el asyn 3 el botter 1 groot uie, fyn opgekap 1 pakkie beesstert sop 2 aartappels, geskil en gerasper 2 ryp tamaties, skil verwyder en opgekap 3 kop “soup mix” ( 4 in 1) lensies, ertjies, gort kookwater sout en peper na smaak ...
Read moreTrooskos – Beesvleis en Groente Bredie
1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels – geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde groenboontjies 2 el botter ½ tl tiemie swartpeper na smaak sout na smaak ...
Read moreBoere Beesvleis-Kerrie
Lekker soet boere kerrie met ‘n lekker byt 1 tot 2 kg beesvleis, groot blokke gesny (shortrib; brisket, chuck) 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer 1 tl bruinsuiker ¼ teelepel borrie 3 eetlepels sterk kerrie poeier 4 ...
Read moreGeurige Lamsbredie Kerrie
1.5 kg loin lamstjops 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels sterk kerrie poeier 4 aartappels, geskil en helfte gesny 3 wortels, geskraap en apgesny 2 kop gevriesde ertjies ...
Read moreMichael se Herderspastei
Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...
Read moreKapokaartappels met uie
3 uie, fyn gekap 60ml botter 15 ml olyfolie 300 g aartappels, geskil 190 ml melk sout peper n knippie neutmuskaat grasuie vir versiering Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. ...
Read more