Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Appel Sponspoeding

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

    Smul warm appelpoeding in ‘n oogwink . bestanddele: 1 groot groen Apple, geskil en groot blokkies opgesny (gekook vir 10 min, gedreineer en afgekoel) 1½ kop bruismeel 2 groot eiers 125ml suiker ½ kop melk *bruinsuiker vir sprinkel sous: 1 (380g) blik ingedampte melk ¼ kop bruinsuiker ¼ kop goue stroop 2 el botter 2 […]

    Read more
  • Onfeilbare Sjokoladekoek.

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    1] Sif saam en hou eenkant: 2 Koppies koekmeelblom 2 Koppies Strooisuiker 4 Eetlepels Kakao 4 Teelepels Bakpoeier Knypie sout. 2] Skei die wit en geel van 6 eiers. 3] Klits die geel van die eiers baie goed. 4] Voeg een koppie kookolie by een koppie kookwater en bring dit tot kookpunt op stoof. (Kan […]

    Read more
  • TUISGEMAAKTE LIKEUR’S

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    TUISGEMAAKTE LIKEUR’S Bestanddele: 1.)Koffieroomlikeur – (lewer 500 ml) 1 blikkie kondensmelk 170g blikkie ingedampte melk 7 ml vanielje geursel 10 ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater) 12,5 ml gliserien 250 ml Whisky Metode: Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en versel. Laat staan minstens 7 dae lank. Skud gereeld. 2.)Room Likeur – (lewer 750 […]

    Read more
  • Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

    Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – […]

    Read more
  • Wilds Sosaties

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

      2.5 kg Wildsfilet in blokkies gesny. 1.5 kg Lamsvleis in blokkies gesny. ½ kg varkspek 2 groot uie in ringe gesny 1 Eetl kerrie poeier ½ Eetl borrie 2 Eetl suiker 1 Eetl mielieblom 2 Eetl perske blatjang 1½ koppie asyn 1½ koppie water METODE: Braai die uie in olie tot sag. Voeg 1½ […]

    Read more
  • CORDON BLEU

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    Bestandele 4 skyfies Cheddarkaas 8 dun skywe filet eweredige grootte 8 spekvleisrepies, swoerd verwyder 20ml Franse mosterd 100ml koekmeelblom 5ml sout 1ml varsgemaalde swartpeper 2 eiers, geklits 100 ml droë broodkrummels 38 ml botter of margarien Metode Sny die kaasskywe so groot soos die vleisskywe en plaas n kaasskyf bo-op 4 van die vleisskywe. Sny […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!