Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Tuisgemaakte Suurdeeg

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    So gemaak: Om nuwe plantjie te maak Gebruik ‘n vrugtefles en plaas so min of meer ½ koppie rosyne (met pitte) daarin. Maak fles so ¾ met sterk lou water vol en sit half eetlepel sout, 2 eetlepels suiker en 1 eetlepel koek meel by. Meng goed en laat staan op ‘n warm plek om […]

    Read more
  • Mini Melktertjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

      stukkie pypkaneel 500ml warm melk 75ml suiker knippie sout 75ml meelblom 125ml botter eier geklits broskorsterddoppies Voeg die pypkaneel by die melk en verhit tot kookpunt. Haal die geurmiddel uit. Meng die suiker, sout en meelblom, voeg `n bietjie warm melk stadig by en meng goed. Gooi terug in die kastrol en kook terwyl […]

    Read more
  • Kaas En Uiebroodjie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Jy benodig: 500g Bruismeel. 1 Pakkie Dik Wit Uiesoppoeier. 5 ml ( 1 Tl.) Sout. 5 ml ( 1 Tl.) Bakpoeier. 150 g Gerasperde Cheddarkaas. 1 Ekstra Groot Eier. 500 ml ( 2 Kop.) Karringmelk. So gemaak: Voorverhit Oond Tot 180 Grade C Smeer ‘N Broodpan Van 1,5 Liter Met Botter Of Bespuit Met Kleefwerende […]

    Read more
  • Spek- en ertjiesop met room

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

      2 koppies splitertjies 250 g spek 1 ui, opgekap 4 wortels, gerasper grasuie 5 naeltjies swartpeper sout water soos nodig Kook erjies apart. Kook uie, naeltjies, wortels en grasuie in water. Voeg saggekookte ertjies by. Voeg speserye by na smaak. Kook na gelang van dikte van sop wat jy verlang. Voeg stukkies spek by […]

    Read more
  • Skaapnek en Groenboontjie bredie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

    So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 groot aartappels – geskil en […]

    Read more
  • Lamsnekbredie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

    Lamsnekbredie ~ deur: chefsharkie 15 ml olie 15 ml botter 12 lamsnekskywe 3 groot uie, in ringe gesny 4 knoffelhuisies, gekap 6 groot, ryp tamaties, geskil en gekap sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 5 ml gedroogde basiliekruid 5 ml gedroogde tiemie 15 ml bruinsuiker 375 ml vleisaftreksel 6 aartappels, geskil en in kwarte gesny […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!