Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Junie 19 2013 @ 09:26 VM CDT
Vertoon Drukbare Weergawe

Lamsvleis in rooiwyn met roosmaryn

1 kg lamsvleis, in blokkies gesny
100 ml gegeurde koekmeelblom
30 ml olyfolie
1 ui, in halwe ringe gesny
4 wortels, in dik skywe gesny
3 preie, in dik skywe gesny
1 lourierblaar
2 vars takkies roosmaryn
1 bottel rooi wyn
150 ml biefaftreksel
sout en vars gemaalde swartpeper
15 ml botter
15 ml koekmeelblom
Vertoon Drukbare Weergawe

Skaapstowevleis met rooiwyn

30 ml olie
1 kg stoweskaapvleis, in blokkies gesny
15 ml botter
30 ml koekmeelblom
125 ml asyn
250 ml rooiwyn
15 ml gekneusde koljanderkorrels
1 stuk pypkaneel
2 ml borrie
2 ml fyn kruienaeltjies
2 lourierblare
15 ml bruinsuiker
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
Vertoon Drukbare Weergawe

Lamsnekbredie

15 ml olie
15 ml botter
12 lamsnekskywe
3 groot uie, in ringe gesny
4 knoffelhuisies, gekap
6 groot, ryp tamaties, geskil en gekap
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
5 ml gedroogde basiliekruid
5 ml gedroogde tiemie
15 ml bruinsuiker
375 ml vleisaftreksel
6 aartappels, geskil en in kwarte gesny
Vertoon Drukbare Weergawe

Chilli con Carne

450 g maalvleis
375 ml water
10 ml chilli poeier
1 ui, gekap
2 seldery stingels, gekap
1 groen soetrissie, gekap
1 blikkie chilli boontjies
1 blikkie tamaties, gekerf
gerasperde cheddar kaas
gekapte groen ui

Braai die ui, seldery en soetrissie vir ongeveer 5 minute. Verwyder en hou dit eenkant. Braai die maalvleis vir ongeveer 5 minute of totdat dit verbruin het. Voeg die water, chilli, ui, seldery, soetrissie, boontjies en tamaties by. Laat dit kook, verminder die hitte en laat dit prut vir 10 minute lank, roer dit so af en toe.
Vertoon Drukbare Weergawe

OSSOBUCCO

4 stukke Lendestuk(boonste gedeelte van ´n bees se boud)
2 uie
2 wortels
4 stukkies knoffel
2 glase rooiwyn
400 g sampioene
1 glas vleisaftreksel
1 lepel meel
swart gemaalde peper
olie
sout

Sout en peper die vleis na smaak, en vryf fyn gekapte knoffel in vleis.
Marineer vir´n paar uur.
Bedek die vleis met ´n lagie meel en braai bruin in olie.
Skep uit en hou een kant.
Kap de uie en wortels fyn en sny die sampioene in kwarte.
In die selfde olie braai de uie en die wortels.
Voeg ´n bietjie meel by roer en voeg die wyn by en laat kook totdat die vloeistof verminder het.
Sit die vleis terug in die pan en voeg die vleisaftreksel by.
laat prut vir sowat ´n uur totdat die vleis sag is.
Roer braai die sampioene in ´n ander pan en voeg dit by die vleis.
Prut vir nog 15 minute.
Sit voor met rys.

******Ja




Vertoon Drukbare Weergawe

TAMATIE BREDIE

1kg Skaapvleis in stukke gesny

25ml Margarine of oliel

2 Uie gekerf

1 Knoffelhuisie gekneus

10ml Sout

Vars gemaalde swart pepper

Aftreksel, water or wyn

500g Aartappels in stukke gesny

1kg Tamaties, ontvel en gekap

5ml Suiker

2ml Droë Tiemmie

5ml Marjoram



Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer die uie en knoffel tot deurskynend. Voeg vleis by en verbruin vinnig. Voeg sout, pepper and ´n bietjie aftreksel by en stowe met deksel op totdat die vleis sag is. Voeg aartappels, tamaties, suiker, tiemmie en marjoram by en stowe vir nog ´n uur langer. Bedien met rys.

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Opsitkers

Afrikaans Dating

Advertensie

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 26

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae


Links laaste 2 weke

No new links

Media Gallery last 7 days

No new media items

RESEPTEBOEKE

Bestel jou Afrikaanse Resepteboeke hier! Klik op 'n Boek om te bestel



Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Smul Sonder Sukkel

Kook 'n Storm Los

Sarie 5

Huisgenoot Top 500 Wenresepte

Die 4x4 Safari kookboek

Klein Kook en Geniet

Kook met Blikkies en Pakkies

Volledige Suid Afrikaanse Kookboek

Potjiekos Wenners

Kook en Geniet