Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Koffie Pannekoek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Hierdie is nie ‘n gewone pannekoek nie. Hierdie is ‘n poeding! Die pannekoek moet warm wees………. 1 koppie meel 1 koppie melk 2 eiers 2ml sout 3ml bakpoeier 1/3 koppie olie goue stroop blikkie caramel treat neute 2 hoogvol teelepels koffiepoeier, opgelos in klein bietjie kookwater Klits die eiers saam met die melk. Gooi die […]

    Read more
  • Gebakte tong met soetsuur mosterdsous

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

      1 beestong (gepekel) 3 kruienaeltjies 15ml bruinsuiker 125ml witsuiker 30ml kookolie 30ml koekmeelblom 3ml sout 60ml mosterdpoeier 5ml peperkorrels 250ml kookwater 12.5ml wit asyn 12.5ml mayonnaise sap van een suurlemoen broodkrummels Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels gevoeg is. Plaas tong op […]

    Read more
  • Slapdeeg Maalvleis Muffin Pasteitjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Lekker randrekker. ‘n Wenner vir oorskiet kos. Maalvleis gaargemaak volgens jou smaak, nie te loperig nie, … (of enige vulsel van oorsiet vleis, afgekoel(hoender en mayo, tuna en mayo, oorskiet kerrie, spenasie en feta ens,) Meng saam: 2 eiers2 kop bruismeel¾ kop melk¾ kop olie2 tl bakpoeiermespunt soutAromat na smaakknypie rooipeper Deeg moet bietjie dikker […]

    Read more
  • Kaasskons

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

    Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook . 1 Koppie meel 1 Koppie melk 1 Koppie gerasperde kaas 10 ml bakpoeier 5 ml Sout Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaar (10-15 min) *Charlotte Schoeman Zwennis via Facebook Boerekos Kookengeniet *

    Read more
  • Spek en Spinasie Mieliebrood

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

    Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ekstra groot eiers rooipeper na […]

    Read more
  • Tamatieblatjang

    forkforkforkforkfork Average Rating: (2 / 5)

    Tamatieblatjang ~ deur: chefsharkie 1 kg tamaties 250 g bruinsuiker 250 ml witasyn 250 g sultanas 15 ml mosterdpoeier 15 ml fyn gemmer 15 ml sout 2 uie, in dun skyfies gesny 1 ml rooipeper Dompel die tamaties n paar minute in kookwater en daarna in koue water en trek die skilletjies af. Sny die […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!