Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Rin Tin Tin Broodjie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Bestanddele: 6 skoon lee blikkies 1 kg bruismeel 10 ml sout 2 blikkies bier So gemaak: Voorverhit oond tot 190°C Sif die bruismeel en sout saam. Voeg die bier by en meng goed met ‘n houtlepel. Smeer 6 leë skoon blikkies  goed met botter Verdeel die deeg in gelyke dele en druk vas is  gesmeerde […]

    Read more
  • Eruka se smul Hoenderpastei

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

      Heerlike maklike resep 1 Gebraaide ui + – 5 Gebraaide Hoender fillets, fyngemaak 1 Gaar aartappel in blokkies gesny 1 Pakkie gevriesde gemengde groente 1 koppie room 1 koppie melk 1 pakkie hoender soppoeier 1 pakkie sampioensoppoeier Sout en peper na smaak 1 pak blaardeeg ~ ontdooi   vir smeer van pasteideeg: 1 eier […]

    Read more
  • Knoffel-Kaasbroodjie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Hemels Tuisgebak 500 g Bruismeel 500 ml Karringmelk (1 Boksie) 1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor) 1 Tl Marjolein 3 Tl Knoffelvlokkies 2 Eiers knypie sout knypie rooi peper 1 el wit uie soppoeier Voorverhit oond 180°C 1. Meng al die bestanddele goed saam. 2. Gooi in gesmeerde broodpan, 3. Strooi […]

    Read more
  • Maklike Jambalaya

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    60 ml olyf olie 3 huisies knoffel 2 x 250 ml grof gekerfde uie 500 gram knoffel worsies – sny in 1/4 stukkies 500 gram ham – sny in 1/2 blokkies 375 ml koppies rou kort bruin rys 4 seldery stokke – sny in 5cm stukke 1 groot groen soet rissie 1 lourierblaar (bay leaf) […]

    Read more
  • Piesangbrood

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

    Lekker maklike piesangbroodjie, altyd n wenner125 ml margarien300 ml suiker2 eiers2 x 250 ml meel10 ml bakpoeier2,5 ml sout5 fyngedrukte piesangs2,5 ml vanilla Room botter en suiker. Klits eiers een vir een by. Voeg die gesifte droë bestanddele by. Meng die piesangs en vanilla by. Bak +- 1 uur by 180 C. Koel af. Wenk […]

    Read more
  • Kruie-mayonnaise

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    500 ml mayonnaise 5 verpoeierde kappertjiesaad 5 ml gedroogde dragon Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig. Klam rys-, aartappel- of avokadoslaai aan met die mayonnaise.

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!