Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Frikkadel met ‘n “nice surprise”

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

    So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl gedroogde kruie sout na smaak […]

    Read more
  • Minsbolletjie Pastei

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Heerlik, vinnig en maklik .!! Frikkadelle met jou gunsteling resep  gemaak. Pak in oondbak Trek oor gewone puffpastry oor.versier met stukkies puff pastry wat oorbly Verf met eiergeel Bak in oond tot lekker bruin bo op en gaar. Bedien met lekker soetpatat, rys en gebakte aartappels. Nicolene Louw‎ via Facebook Boerekos Kookengeniet

    Read more
  • Cheddar melt Maalvleis Rol

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    Bestandele : 1kg maalvleis Mixed Herbs Mrs Balls Chutney Gemaalde peper korrels 1 pakkie vars gesnyde Sampejoene 1/2 koppie olie Sout Kaas Metode: Stap 1 : Rol die mince redelik dun uit en sprinkle mixed herbs oor die maalvleis. Rol dan die mince op en “knie” die mixed herbs in die mince sodat dit eweredig […]

    Read more
  • Poolse Vark en Suurkool Bredie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Maak baie tyd vir die lekker winter resep! Bestanddele 1kg Varkvleis aan die been. 250gr spekvleis 200gr droe sampioene 1 Groot blik of bottel suurkool. (bottel suurkool smaak beste) 2 uie gekerf 3 loerie blare 1 teelepel pimento sade Sout en swartpeper na smaak 2 blokkies hoenderaftreksel   Braai uie liggies saam met spekvleis. Voeg […]

    Read more
  • Slapdeeg Maalvleis Muffin Pasteitjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Lekker randrekker. ‘n Wenner vir oorskiet kos. Maalvleis gaargemaak volgens jou smaak, nie te loperig nie, … (of enige vulsel van oorsiet vleis, afgekoel(hoender en mayo, tuna en mayo, oorskiet kerrie, spenasie en feta ens,) Meng saam: 2 eiers2 kop bruismeel¾ kop melk¾ kop olie2 tl bakpoeiermespunt soutAromat na smaakknypie rooipeper Deeg moet bietjie dikker […]

    Read more
  • Tamatie Bredie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

    1kg Skaapvleis in stukke gesny 25ml Margarine of oliel 2 Uie gekerf 1 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel, water or wyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker 2ml Droë Tiemmie 5ml Marjoram Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer die uie en knoffel tot […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!