 |
by Lizahn (offline) on Julie 06 2010 02:47 VM (Read 913 times)
|
|
|
Lizahn |
| Lizahn |
|
Hi almal, ek is opsoek na respete vir soetgoed wat ek kan maak wat
geskik is vir n dieet. Diabetiese resepte is ook goed. Ek en my verloofde
is op n dieet maar is mal oor soetgoedjies en wil graag iets maak.
Dankie
Lizahn
|

Newbie
Status: offline
Registered: 06/10/10 Posts: 10
|
|
|
|
|
 |
by Ilsemyn (offline) on Julie 06 2010 04:49 VM
|
|
|
Ilsemyn |
| Ilsemyn |
|
Hi
Jy kry hierdie wonderlike produk by meeste supermarkte. Suga-Lite. Dit word deur Huletts gemaak. Maak jou poedings soos gewoonlik maar vervang net jou suiker daarmee. Proe en werk in dieselfde hoeveelhede as gewone suiker.
Dit werk soos 'n bom.
|

Newbie
Status: offline
Registered: 10/09/09 Posts: 1
|
|
|
|
|
 |
by Lizahn (offline) on Julie 10 2010 15:33 NM
|
|
|
Lizahn |
| Lizahn |
|
Hi Illsemyn, baie dankie vir jou reply! Ek gaan kyk of ek dit kan kry want ek is in Nederland en is net bepaal tot n sekere hoeveelheid SA produkte.
Lekker aand
|

Newbie
Status: offline
Registered: 06/10/10 Posts: 10
|
|
|
|
|