Loader

Recipes With Course: Hoofgereg

Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Gebakte bone en wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...

Read more

Lui Lekker Lamspotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lui lekker Lamspotjie wat gaan tokkel met jou smaaksintuie. Propvol heilsaamheid. Lief vir kool? … die is ‘n moet ! Trooskos Jy het nodig: 2 kg Lamskenkels 2 hande vol klein uitjies – geskil 6 heel konffeltoontjies – geskil en gekneus 2 hande vol klein aartappeltjies – skoon geskrop 1 ...

Read more

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’  – die naam sê als, Vir die stywepap: Jy benodig: 2 kop mieliemeel 3 kop water 1 tl sout Metode Gebruik ‘n swaarboompot Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sot by Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk ...

Read more

Snoek Koningskos oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml  ...

Read more

Bobotie Pot Pasteitjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...

Read more

Sondagmiddag Lamsboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Sondag lamsboud op die tafel, eg en sonder enige fieterjasies. hier gebruik ons ook nie vreemde bestanddele nie, sout en peper is al wat die Boudjie vra, stadig gaar gemaak totdat die vleis van die been afval. . 1½ tot 2 kg heel lamsboud, op die been sout en varsgemaalde ...

Read more

Pizzadeeg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak Die beslag maak twee lekker groot pizzas So gemaak: 1. Meng saam: 750 ml Koekmeel 15 ml sout 500 ml kraanwater 2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute: 250 ml louwarm water 2 el heuning 10 g droeë kitsgis paar druppels olyfolie ...

Read more

Bobaas Pastei

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...

Read more

Rump Steak Kerrie Sosaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 ...

Read more

Nog ‘n skeppie Tunatert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaas  &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!