Loader

Recipes With Course: Hoofgereg

Dragon-Mosterd Lams Tjoppies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

6 lams tjoppies 3 knoffelhuisies, gehalveer 45 ml dijon mosterd 3,75 ml gedroogde dragon 2,5 ml sout 1,25 ml vars gemaalde swartpeper 1,25 ml paprika Plaas die oond op volrooster. Vryf die vleis met die knoffel en plaas dit in die volroosterbak. Meng die mosterd, dragon, sout en peper en ...

Read more

Dijon Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml dijon mosterd 15 ml lemmetjiesap 10 ml knoffel 1,25 ml sout 2 sirloin steaks 30 ml vars gekapte pietersielie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 3 el botter Voorverhit oond op 200 C Meng die eerste 4 bestanddele. Plaas die vleis op oonvaste bak , stip met botter en ...

Read more

Knoffel-Roosmaryn Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

8 knoffelhuisies, fyn gekap 45 ml vars roosmaryn, fyn gekap 5 ml sout 1 heel hoender, skoon gemaak kombuis tou 1 suurlemoen, in skywe gesny roosmaryn takkies Verhit die oond tot 200 C of 400 F.Bedek die pan en rak met cooking spray. Meng die knoffel, roosmaryn en die sout ...

Read more

Gebraaide Vark Lendeskyf

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

62.5 ml bruinsuiker 62.5 ml tamatiesous 62.5 ml pomelosap 15 ml gekapte gemmer 2,5 ml sout 500 g vark lendeskyf, in skywe gesny Kook die suiker, tamatiesous, sap en gemmer saam oor medium hitte vir omtrent 5 minute. Roer dit af en toe om te verhoed dat dit vas brand. ...

Read more

Varknek met Sjerriesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Vryf sout en fyn gemmer in die varknek in. Braai varknek in botter en olie tot bruin. Plaas in foelie met 8 halwe uitjies en bak in oond @ 200 grade vir ongeveer 1 en 1/2 tot 2 uur. Sjerriesous: 2 uie gekap 2.5 ml fyn vars knoffel Soteer in ...

Read more

Knoffelvarkboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

1 medium varkboud 3 – 5 knoffelhuisies, in repies gesny 2 swoerdlose spekvleisrepies, in stukkies gesny 125 ml olie 5 ml gedroogde oreganum 5 ml gedroogde roosmaryn sout en vars gemaalde swartpeper Maak gate in die boud stop die boud met die knoffel en die spek. Plaas die boud in ...

Read more

Lamsblad met komyn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

1 medium lamsblad 4 knoffelhuisies, in repies gesny 15 ml gekneusde komynsaad 1 klein ui, gerasper 10 ml olyfolie 10 ml botter, gesmelt 5 ml gedroogde tiemie sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Maak gaatjies in die blad en druk die knoffel daarin. Prik die hele blad met n ...

Read more

Suurlemoen Kalkoen

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml koekmeelblom 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 2 ml sout 350 g kalkoen bors, in skywe gesny 20 ml olyf olie, gehalveer 30 ml vars suurlemoensap Meng die eerste 3 bestanddele. Bedek die kalkoen met die meel mengsel, skud oortollige meel af. Verhit 10 ml olie en braai die ...

Read more

Romerige hoender met Dragon sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

60 ml hoenderaftreksel 60 ml room 5 ml koekmeelblom 2 ml gedroogde dragon 2,5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 2 hoenderborsies, ontbeen en ontvel Meng die eerste 4 bestanddele, die helfte van die sout en die helfte van die peper baie goed. Plaas die borsies tussen kombuis plastiek en ...

Read more

Hoender met soet-kruie sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

10 ml olie 4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel 65 ml kruie braai marinade 65 ml gladde ‘blackberry”konfyt 15 ml asyn 12,5 ml worcestershire sous Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant. Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender. Laat ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!