Loader

Recipes With Course: Gebak Koekmeel

Rosyntjie broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

1 pakkie Bruismeel 1×250 g pitlose rosyne 1 houertjie karringmelk 2 eetl. suiker 2 gelyk teelepels bakpoeier knippie sout Stel oond op 180ºC. Sif droë bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne by en voeg die karringmelk by. Ek skud altyd die kartonnetjie agterna met ‘n bietjie melk uit. Meng ...

Read more

Neutlikeur koek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  VULSEL: 80 ml (70 g) strooisuiker 15 ml koffielikeur 100 ml (45 g) pekanneute, fyngekap 5 ml fyn kaneel 50 g donkersjokolade, gekap KOEK 50 ml (30 g) mielieblom 500 ml (270 g) koekmeel 5 ml bakpoeier 3.5 ml koeksoda 3 ml fyn kaneel 125 g (125 ml) sagte ...

Read more

Ystervarkies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Benodighede 500 ml strooisuiker 4 groot eiers 250 ml olie 5 ml vanilla-geursel 750 ml meel, gesif 15 ml bakpoeier 250 ml melk klapper Metode Klop die strooisuiker en eiers in menger tot dit lig en donsig Voeg die olie en vanilla-geursel by. Voeg die gesifte meel en bakpoeier alternatiewelik ...

Read more

Kondensmelkbeskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kg bruismeel 125 ml suiker 500 ml semels 250 ml volkoringmeelblom 150 ml sesamsaad 150 ml sonneblomsaad 15 ml bakpoeier 5 ml sout 2 eiers, geklits 500 ml karringmelk blikkie kondensmelk 450 ml botter gesmelt Voorverhit oond tot 180 grade celcius. Plaas droe bestanddele in n mengbak en meng ...

Read more

Swartwoudkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

halwe koppie margarine halwe koppie suiker twee derde koppie kakao 1 en twee derde koppie meel 1 teelepel vanilla-ekstrak 1 en n halwe koppie karringmelk 2 eiers 1 teelepel bakpoeier 1 teelepel sout halwe koppie kirschwasser halwe koppie botter 3 halwe koppies strooisuiker knypie sout 1 teelepel sterk koffie 2 ...

Read more

Skurwejantjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  (Lewer +- 70 koekies) 250 ml botter of margarien 50 ml heuning of gouestroop 10 ml koeksoda 500 ml suiker 500 ml ongesifte koekmeelblom 750 ml hawermout 500 ml klapper 250 ml gekapte neute 250 ml semels 2 eiers geklits Metode Stel oond op 160 grade C Smeer n ...

Read more

Smeerdegie vir soet terte

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met die vingers. Prik vol gaatjies met vurk. Bak in voorafverhitte oond (180ºC) vir ...

Read more

Vinnige Skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

500ml Bruismeel Knippie Sout 1 Eier 250ml Melk 60ml Olie Voorverhit oond 200C. Meng al die bogenoemde bestanddele saam en skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepan. Bak 15-20min tot ligbruin.

Read more

Koffie Pannekoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hierdie is nie ‘n gewone pannekoek nie. Hierdie is ‘n poeding! Die pannekoek moet warm wees………. 1 koppie meel 1 koppie melk 2 eiers 2ml sout 3ml bakpoeier 1/3 koppie olie goue stroop blikkie caramel treat neute 2 hoogvol teelepels koffiepoeier, opgelos in klein bietjie kookwater Klits die eiers saam ...

Read more

Ouma se Brood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1 kg koekmeel 1 pakkie droë gis 30 ml Olie 30 ml Asyn 20 ml Sout 10 ml Suiker 600 ml lou water Metode Meng al die droë bestanddele saam. Meng die water met die olie en asyn. Meng nou die water en die meel. Laat rys vir 2-3 ure ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!