Loader

Recipes With Course: Gebak Koekmeel

Karringmelk-en-kruiebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die droe bestanddele deeglik. Voeg die ui, knoffel, gerasperde kaas en karringmelk by en meng dit goed. Smeer ‘n broodpan met botter en skep die deeg daarin. ...

Read more

Wenke vir Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1. Sorg dat daar genoeg ekstra kole is wat een kant gehou word. As die deeg eers in die pot is en daar is nie kole vir die deksel nie, val die brood plat. 2. Moenie te veel hitte onder die pot verskaf nie. Potbrood brand baie maklik aan as ...

Read more

Piesangbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker maklike piesangbroodjie, altyd n wenner125 ml margarien300 ml suiker2 eiers2 x 250 ml meel10 ml bakpoeier2,5 ml sout5 fyngedrukte piesangs2,5 ml vanilla Room botter en suiker. Klits eiers een vir een by. Voeg die gesifte droë bestanddele by. Meng die piesangs en vanilla by. Bak +- 1 uur by ...

Read more

Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

KORS 1 kop (afgestroopte) koekmeel1 t (afgestroopte) bakpoeierknippie sout1 eier1 e botter1 e suiker Room eier, botter, en suiker. Voeg droë bestanddele by en smeer in 2 melktert panne. (bak vir ‘n paar minute indien foeliepanne gebruik word) VULSEL 600 ml melk3 e maizena1 e koekmeel2 e botter1/2 kop suiker6 ...

Read more

Gesondheidsbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

5 x 250ml ongesifte koekmeel3 x 250ml volkoringmeel50ml bakpoeier10ml koeksoda10ml sout500ml verkrummelde weetbix beskuitjies (in die VSA kry jy nie weet bix nie toe gebruik ek all raisin bran)500gr margarine of botter500 ml karringmelk500ml suiker (vir diabete kan jy die suiker verminder)10 ml bruinasyn2 eiers Voorverhit jou oond na 200C ...

Read more

Ouma se skoenboks krismiskoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die reseppie baie diep uit skoonma Anna se boeke uitgekrap………dis weer sulke tyd…kersfees loer oor ons skouers.. hierdie reseppie is nege jaar terug geplaas op boerekos en graag wil ons dit weer deel met almal wat daai spesiale kersfees vrugtekoek wil bak… maar tog met soveel prêt…!! Bak nou, anders ...

Read more

Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

Beslag: 4t Botter1k Strooisuiker2 Eiers2 ½ t fyn Appelkooskonfyt1t Koeksoda½ k Melk1t Bruinasyn1k Koekmeelblom, gesifKnippie Sout Sous: 1k Room¾ k Suiker125 g Botter½ k Kookwater1t Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n groterige oondvaste bak goed met botter of margarien of spuit met ‘n kleefwerende kossproei.Room die botter en ...

Read more

Bierbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 g bruismeel30 ml suiker5 ml sout5 ml gemengde kruie1 blikkie of botteltjie bier (340 ml) Verhit die oond tot 180C. Smeer n middelslag-broodpan met n volume van 1.5 l (6 K) met botter. Meng die bruismeel, suiker, sout en kruie saam. Voeg die bier by en meng totdat n ...

Read more

Vrystaatse Melktert

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Self kors onderste bo melktert 1 Koppie meel1 Koppie suiker1 Teelepel bakpoeier2 Eetlepels botter1 Teelepel Vanilla3-4 Koppies melk (afhangende van hoe groot die eiers is)3 Eiers Skei eiwit en eiergeel. Klits diewitte styf en die gele goed.Smelt botter en roer die suikeren die eiergeel by. Sorg datdie botter nie so ...

Read more

Bierbokskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker vir basaar, kermisse, of skool se koekverkopings, of sommer net vir ‘n lekker bedef… Jy benodig: 2 koppies kookwater250 ml olie2 teelepels vanilla essence6 eiers3 koppies suiker4 koppies koekmeel6 tl bakpoeier1 tl sout *150 ml kakao (vir ‘n sjokolade weergawe) Meng die kookwater, kakao en olie saam en laat ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!