Loader

Recipes With Course: Drankies

Vanilla neut koffie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie gegeurde koffie is baie lekker saam met ‘n soet nagereg, iets soos jellie doughnuts. Die warm geur en smaak van die vanilla, neut en kaneel is die perfekte teenmiddel vir die winter se koue. Bestandele: 4 eetlepels vanilla extract1/2-3/4 telepels gegronde fyngestampte neut16 eetlepels (8 koffie skeppe) heel koffie ...

Read more

Bisschopswijn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Verdryf die winterkoue met Bisschopswijn Bestandele:1 bottel rooiwyn1/2 koppie witsuiker1 teelepel fyn kaneel1 lemoen8 heel naeltjies Meng die rooiwyn, suiker en kaneel in ‘n groot pan oor medium hitte.Sny die lemoen in die helfte, druk die naeltjies in die buitenste gedeelte van die halwe lemoene en plaas in die wyn.Verhit ...

Read more

Spox se boere Pons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 1 Bottel Limonade (2l)1 Bottel Lemon Twist (2l)1 Bottel droe Wit Wyn2 Bottels Vonkel wyn2 Blikkies gemengde Vrugte Metode:Meng alles in ‘n groterige bak en bedien. ‘n Goeie wenk is om alles oornag in die Yskas te verkoel. Vir ‘n non-alkoholiese weergawe Verplaas die Vonkel wyn met vonkelende druiwe ...

Read more

Lennon’s Hoesstroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Net die regte ding om nou byderhand te he Lennon’s Hoesstroop resep: 2x botteltjiesTurlington 2x botteltjies Borsdruppels 1x botteltjie Pepperment druppels 500 ml heuning 500 ml Gemmer Brandewyn 2 eetlepels pypkaneel Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..

Read more

Zoerdoef

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

My weergawe van die heerlike tuisgemaakte Granadilla Liqueur met pynappel kinkel <PG18> 6 x 115g Rhodes – Granadilla Pulp 1 x 440g blikkie pynappelring – stroop gedreineer en hou eenkant 3 kop wit suiker 750ml Vodka In ‘n groot glasbak, meng suiker, Granadilla Pulp en pynappelstroop saam tot suiker opgelos ...

Read more

Ys-Melkkoffie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

  Heerlike drankie vir koffie liefhebbers 380 ml baie sterk filter koffie, afgekoel (espresso is heerlik) 125 ml Kondensmelk ysblokkies en fyn ys So gemaak: Vul 4 glase met ys en voeg die koffie by tot driekwart Giet die kondensmelk in ‘n straaltjie stadig by (na smaak) maar so 125 ...

Read more

Roomyskoffie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sterk warm koffie (goeie gehalte) Vanilje roomys Vul bekers 3/4 vol met warm swart koffie. Vul verder met skeppie roomys. Drink dadelik. VARIASIE: Vir die grootmense, gooi so knertsie brandewyn/rum of waarvan jy hou by, veral lekker in die Winter om die lywe warm te hou

Read more

Ystee

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ons eie “Ice Tea”. 750ml sterk rooibostee, 750ml water en 1 pakkie Drink-O-pop (5g) of soortgelyk(hier het ons “grape” gebruik) Meng alles saam laat goed verkoel in yskas. Drink in ‘n glas vol ys. Heerlik. Petro Lingenfelder Bezuidenhout via Facebook Boerekos Kookengeniet

Read more

Melktertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  “Melktertjies” ~ deur: HantieKotze Gebruik as ‘n likeur na ete of ‘n “shooter” Bestanddele: 1 Blik Kondensmelk 1 Blik Ideal Milk 1/2 Bottel Vodca Kaneel Metode: Gooi al die bestanddele saam in groot mengbeker of gebruik versapper dit meng net beter. Klits goed saam en bottel in gesteriliseerde 1l ...

Read more

Tropiese Skemerkelkie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 baie sagte mango’s (geblik of vars) geskil , skywe gesny 2 baie sagte pere (geblik ook reg) geskil en opgesny 2 snye soet pynappel, (geblik ook reg) 3 grenadellas se pulp (geblik ook reg) 300ml mango sap paar ysblokkies Vir versiering Grenadella pulp Mintblaar Gooi al die bestanddele in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!