Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 07:05 NM CST

Wors en uie sous

200 g uie, in dun skywe gesny
30 ml botter
60 ml kerrie "paste"
wors
45 ml olie
sout
peper
rooipeper
grasuie, gekerf, vir garnering
Braai die uie vir 5 minute lank in die botter oor medium hitte, tot goud bruin. Voeg die kerrie en n koppie water by, bring tot kook punt en prut dan vir 5 minute, onbedek. Braai die wors in die olie vir 5 tot 6 minute. Geur die sous met sout, peper, en rooipeper en bedien dit met die wors.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie