Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:17 NM CST

Warm groente sop

500 ml gekapte uie
2 pakkies gevriesde groente sop mengsel
2 blikkies tamaties met basielikruid, knoffel en oreganum
500 ml vleisatreksel
1 blikkie tamaties met groen rissies
250 ml water

Braai die uie vir 4 minute totdat dit sag is. Voeg die res van die bestandele by, en bring dit tot kookpunt. Verminder die hitte en laat dit prut vir 15 minute, onbedek.
"Weight Watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie