Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:32 NM CST

Vye en Bloukaas Slaai

4 koppies slaaiblare
45 ml ryswyn asyn
15 ml olyf olie
8 ryp vye, in kwarte gesny
125 ml bloukaas
vars gemaalde swartpeper na smaak


Plaas die slaaiblare in 'n bak. Meng die asyn en die olie baie goed en gooi dit oor die slaaiblare. Meng dit baie goed. Plaas die slaaiblare op 4 borde. Verdeel die vye en rangskik die vye op elke bord. Strooi die bloukaas en die peper oor.

"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie