Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:55 NM CST

VLERMUISE

Bestandele

  • 1 Lam lewer
  • 1 ui
  • 1 E asyn
  • 1 sny witbrood
  • Sout en Peper
  • 1 vars skaap “net” of “pensvet”


Aanwysigings


Maal die lewer, ui, brood en voeg die asyn en sout en peper by. Meng goed.

Sprei die pensvet uit en sny dit in piering grote stukke.

Sit so ‘n eetlepel vol gemaalde lewer op elke stuk pensvet en vou mooi toe,

(vou eers twee kante na binne, dan bo en rol toe – steek deur en hegvas met ‘n tande stokkie)

Braai oor die kole tot gaar.

Kan ook in die oond gebak word.

Bedien by ‘n “braai” saam met ander vleise, of met rys en groen ertjies.



(Hierdie resep het ook in die tydskrif South African Country Life Aug.2001 verskyn,.

Gillian Rennie skryf “ A vlermuis is a bat, which may make this dish sound unappetizing for some.

However, it is memorably delicious!”

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: DANCON aan Maandag, April 12 2010 @ 03:11 VM CDT VLERMUISE
UITSTEKEND VERTOONGOED SMAAK LEKKER GOEIE TEKSTUUR KAN MAKLIK AAN GEPAS WORD BY OND MENGEL MOES LAND .
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie