Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:43 NM CST

Visvinger hotdog

30 ml mosterd
15 ml bruin suiker
30 ml suurlemoensap
90 ml olyfolie
slaaiblare, gewas
komkommer, in skywe gesny
8 visvingers
hot dog rolletjies
gebraaide uie

Meng die mosterd, suiker, suurlemoensap en olie goed saam. Braai die visvingers in die oond volgens die aanwysigings op die pakkie. Plaas die rolletjies vir n kort rukkie in die oond saam met die visvingers. Sny die rolletjies oop en plaas die slaaiblare, komkommer, visvingers, sous en gebraaide uie in die rolletjies.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: angorabok aan Donderdag, Augustus 07 2008 @ 07:43 VM CDT Visvinger hotdog
Thanx, dis net wat ek wou ghad het. Hier by my is brood die inding.

Dit werk maklik en is regtig lekker.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie