Vismarinade
30 ml suurlemoensap
1 knoffelhuisie, gekneus
'n hand vol vars koljanderblare, gekap
2 ml paprika
30 ml olyfolie
sout na smaak
Meng alles goed saam. Marineer vis voor jy dit braai of bak.
"Kruie en Speserye"
1 knoffelhuisie, gekneus
'n hand vol vars koljanderblare, gekap
2 ml paprika
30 ml olyfolie
sout na smaak
Meng alles goed saam. Marineer vis voor jy dit braai of bak.
"Kruie en Speserye"
Verwante Artikels