VISKOEKIES
Bestandele
Aanwysigings
- 400 g gaar Vis (Stokvis)
- 2 Eiers (geskei)
- 2 E meel
- 1/2 t sout
- 1/4 t peper
- 1 uie gekap
- 2 E gekapte pietersielie
Aanwysigings
Druk die vis fyn met 'n vurk. Voeg dan die lig geklitste eiergele en dan die meel, sout, peper, uie en pietersielie by. Meng goed. Vou die styfgeklitste wit van eiers in.
Braai lepels vol in diep warm olie tot gaar.
Dreineer en bedien warm met aartappelskyfies.
Verwante Artikels