Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:54 NM CDT

Vinnige appelkoosblatjang

250 ml fyn appelkooskonfyt
2,5 ml sout
0,6 ml rooipeper
2,5 ml fyn gemmer
190 ml witasyn

Meng die eerste 4 bestanddele goed saam en roer die asyn by volgens smaak. Kook dit tot dit dik genoeg is.
"Kook en Geniet"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie