Tuna tert
2 eiers
1 1/2 koppie melk
1 1/2 koppie koue water
1 pakkie sampioen sop
1 pak kaas & uie chips
2-3 blikkies tuna
Gerasperde kaas
Meng die eiers en die melk, water en die sop. Breek die chips fyn, voeg dan die tuna by. Meng dan die eiermengsel en sop mengsel by. Gooi dan in gesmeerde bak en gooi die kaas bo-oor. Bak in matige oond tot gaar (sowat 20-30 minute)

Verwante Artikels