Tuna en spaghetti
1 blikkie tuna, gedreineer en gevlok
1 pak spagehtti
1 rooi soetrissie, gekerf
60 ml botter
60 ml suurlemoensap
Kook die spaghetti volgens die aanwysing op die pak. Dreineer en spoel af onder lopende koue water. Verhit die botter in 'n pan en voeg die rissie en die suurlemoensap by. Kook dit vir 1 minuut lank oor medium hitte. Voeg die pasta by die sous en roer goed. Vou die tuna versigtig by.

Verwante Artikels