Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:33 NM CST

Tuna en Aspersie slaai

325 ml water
16 aspersies, in stukkies gesny
2 tuna filette
2 ml sout
2 ml peper
125 ml gekapte komkommer
175 ml gekapte tamatie
45 ml rooiwyn asyn

Kry die braai reg. Kook water in 'n pan en voeg die aspersies by. Verminder die hitte en prut die aspersies vir 3 minute lank. Dreineer en spoel dit af en plaas dit op kombuis papier. Besprinkel die tuna met sout en peper en braai dit vir ongeveer 4 tot 5 minute lank. Breek die vis in stukkies en voeg die aspersies, komkommer, tamatie en die sous by. Meng dit liggies.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie