Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:43 NM CST

Tortellini-basieliekruid sop

500 ml hoenderaftreksel
1 pakkie vars kaas tortellini
1 blikkie cannallini boontjies, gewas en gedreineer
250 ml gekapte tamaties
125 ml vars basieliekruid, fyn gekap
30 ml balsamic asyn
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak


Bring die aftreksel tot kookpunt in n kastrol, voeg die tortellini by en kook dir vir 6 minute. Roer die boontjies en die tamatie by. Verminder die hitte en laat dit prut vir 3 tot 4 minute lank. Verwyder van die hitte, roer die basieliekruid, asyn en sout by. Skep in bakkies en strooi die swartpeper bo-oor.
"Weight Watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie