Tamatie-Feta Omelet
2 - 3 eiers
sout en peper na smaak
olyfolie
30 ml fyn gekapte rooi ui
2 medium "plum" tamaties, fyn gekap
'n kwart koppie krummel Feta kaas met knoffel en kruie
Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte en voeg die olie by. Braai die uie tot sag en glansend. Verwyder dit en hou dit eenkant. Voeg die eier mengsel in die pan. Baie versigtig, lig die kante van die omelet en laat die ongekookte eier onder die gebakte eier in loop. Bak totdat al die eier gestol het. Plaas die uie, tamatie en kaas in die middel van die omelet. Vou die omelet toe.
"weight watchers"

Verwante Artikels