Tamatie en basieliekruid sop
125 ml ui, gekap
2 blikkies tamaties met knoffel en uie
500 ml hoenderaftreksel
125 ml vars basieliekruid, gekap
60 ml suurroom
Braai die uie 3 minute lank totdat dit bruin is. Voeg die tamaties, aftreksel en basielikruid by. Laat dit kook, bedek, verminder die hitte en laat dit prut vir 10 minute lank. Plaas 3 koppies sop in n voedselverwerker en verwerk tot glad. Voeg dit by die sop mengsel. Meng goed en dien op. Skep die suurroom bo-op die sop.
"Weight Watchers"

Verwante Artikels