Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:11 NM CST

Tabbouleh

1 koppie bulgar wheat
2 medium tamaties, grof gekap
2 groenuie, fyn gesny
2 x 250 ml vars pietersielie
250 ml vars ment
80 ml vars suurlemoensap
75 ml olyfolie
sout na smaak

Gooi die bulgar wheat in n bak en bedek dit met water. Week vir 1 uur teen kamer tempratuur. Dreineer dit en spoel dit goed af onder koue water. Plaas dit terug in die bak. Meng dit met die ander bestanddele.

Wenk

Kan gehou word in die yskas vir 'n dag.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie