Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:15 NM CST

Sweetcorn Muffins

1 blikkie sweetcorn, gedreineer
30 ml gesmelte botter
4 eiers, geklits
62 ml water
190 ml melk
1 pakkie heuning en mosterd poeier
450 g bruismeel
1 grasui
sout en peper na smaak


Verhit oond tot 180'C. Meng al die bestanddele saam. Moenie te veel klits nie. Skep in die pan en bak dit 25 minute lank tot goud bruin.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie