Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:11 NM CST

Suurlemoentert met room

Vulsel:
1 blik kondensmelk
1 eier geel
175ml suurlemoensap
Vars room

Kors:
Enige lekker tert kors of die gewone fyn koekies met botter

Metode:
Sit oond aan op 180'C om warm te word
Druk kors in bak vas
Meng vulsel bestanddele saam
Giet die vulsel in die kors
Sit oond af
Plaas tert in die AF oond vir ongeveer 10 minute (stol proses)
Haal uit en laat afkoel
Bedien met vars geklopte room

* Lewer 'n keinerig tertjie, bv silver foelie tertbakke

* Let wel, alle suurlemoensappe is nie ewe suur nie. Gooi dus eers 2/3 in en daarna bietjies op 'n slag by die kondensmelk en proe of dit suur genoeg is na u smaak.
Jy kan ook 'n blikkie granadella pulp bygooi vir 'n ekstra lekkerte.



Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie