Suurlemoen-Ment Lamtjops
75 ml vars gekapte ment
15 ml gerasperde suurlemoen skil
10 ml knoffel, fyn gekap
10 ml olyf olie
2,5 ml sout
vars gemaalde swartpepper
8 lamtjops
Cooking Spray
Kry jou braai solank reg. Meng die eerste 6 bestanddele saam. Hou die helfte van die mengsel eenkant. Druk die ment mengsel aan beide kante van die tjops. Bespuit die rooster met Cooking Spray en braai die tjops ongeveer 4 minute lank aan elke kant. Strooi die oorblywende ment mengsel eweredig oor die tjops.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels