Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:16 NM CST

Speserymarinade vir vark

2 gedroogde rooirissies
2 knoffelhuisies
4 swartpeper korrels
2 ml komynsaad
2 ml fyn kruienaeltjies
5 ml sout
60 ml wit asyn

Stamp al die droƫ bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie